Ware lewensdramas: SA Bonnie en Clyde se skok …
Wie kan ooit vergeet van die moordspoor wat die 19-jarige Charmaine Phillips en haar 35-jarige minnaar, Pieter Grundlingh, landwyd gelaat het? Vanaand om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) word die grudade van die …